Baviaanskloof Plaas Basaar

Go Back

Date: Saturday, 22nd June 2019

Time: 08:30

Plaas Basaar in die Baviaanskloof. Iets vir almal - Kom kuier saam van vroeg tot laat.

  • Boerewors-rolletjie ontbyt, 8:30 – 10:00
  • Middag ete gebraaide vleis, afval - en skaapskenkel-potte, heerlike bykosse en poeding, vanaf 13:00
  • Wildsprodukte
  • Vars vrugte en groente van die Patensie Boere, vanaf 9:00
  • Allerhande ander lekker gebakte basaargoed te koop, tafels oop vanaf 10:00
  • Opwindende veilingstafel van handgemaakte produkte, en alles en nog wat vir opveiling
  • Kindergoed en grootmensgoed
  • Wit-olifant tafel, oop vanaf 10:00

Besoek ons Baviaanskloof Hartland webwerf om jul naweek te bespreek by enige van ons plaas-blyplekkies https://www.baviaansklooftourism.co.za/

Adres vir die bazaar: in die stoor op Beacosneck, omtrent 70km vanaf die N9 tussen Uniondale en Willowmore (ry oos op een van die drie R322 afdraai-paaie – Winterhoek, Vaalwater, Hartebeesrivier)

Skakel gerus oom Boetie en tannie Henriette Tereblance vir meer inligting plaaslyn 087 700 8475

© Uniondale Tourism - 2019 | Links | List / Manage Your Business | Baviaanskloof Plaas Basaar

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting