Baviaanskloof Plaas Basaar

Go Back

Date: Saturday, 30th June 2018

Time: 08:30

Plaas Basaar in die Baviaanskloof. Iets vir almal - Kom kuier saam.

  • Lekker Ontbyt,
  • Wildsprodukte
  • Pannekoek, Kleinkoekies, Grootkoeke, Terte en allerhande ander lekker basaargoed is beskikbaar.
  • Kindergoed
  • Grootmensgoed
  • Middag Ete Skaapspit, Varkspit en afval potjie.
  • Veilingtafel o.a. 'n jaar oud Sable bulletjie, handgemaakte produkte, groente ens wat opgeveil word. 

'n Lekker kuier geleentheid tot laat.

© Uniondale Tourism - 2018 | Links | List / Manage Your Business | Baviaanskloof Plaas Basaar

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting